deur Surene Esterhuizen Vandag sê ek dankie vir my Sussas … julle inspireer my …
Dag 72 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Dankbaarheid – dit bly ‘n woord gevul met soveel diepte. ‘n Woord wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. ‘n Woord wat maklik gesê word, maar soms min oor gedink word. Soms wanneer ek wakker word is ek soooo moeg dat ek my kop net onder die komberse wil indruk… En dan wil ek net wees… En Read More
Dag 71 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Op 8 September 2020 het ek baie entoesiasties my eerste skriffel gedeel oor dankbaarheid … saam met ses ander dames. Ek het gedink dit gaan maklik wees as elkeen van ons slegs een keer ‘n week ietsie gaan deel waarvoor ons dankbaar is en dat ons dan sommer tjoef-tjaf op 10 Januarie 2021 ons 125ste skriffel sou Read More
Diepe waters – resensie
deur Surene Esterhuizen Diepe waters – ʼn outobiografie deur Pierre Fourie Dit was ʼn antiklimaks toe ek om blaai en sien daar is net ʼn klein stukkie op die volgende bladsy getik en dat die opskrif op die ander bladsy Slotwoord lees. Dit is nie ʼn outobiografie soos ons dit gewoond is nie … dis nie heeltemal kronologies nie, maar Read More
Dag 46 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Soms is daar net nie veel meer wat mens kan sê as dit nie: Ek is dankbaar die week is verby! Dankie tog vir Vrydagaande waar jy die soet en sout sweet van die week met seep van jou kan afwas en net jou voete kan lig en rustig raak. Dankie vir bietjie later lê en net Read More
Dag 45 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dis ‘n baie moeilike bietjie meer as twee weke wat verby is, maar vandag wil ek DANKIE, VADER sê vir my ondersteuningsnetwerk wat Vader my gegee het! Sonder dít sou ek gevou het! DANKIE dat ek dit steeds het, want die moeilike tyd is nog nie verby nie, maar met U krag kán ek!!
Dag 44 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen My 50ste verjaardag het ek vir myself heel anders voorgestel! Believe it or not … ek het actually daarna uitgesien om 50 te word. Nie hieroor of qdaaroor nie, maar omdat ek ‘n gesonde lewe kan vier! Omdat dit vandag ‘n voorreg is om ouer te word. Ek het nie gedink dat ek vandag my Boeta van Read More
Dag 40 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dankie Jesus vir my wonderlike seun, Sean Lee. U het my beyond measure geseën die dag toe U hom vir my gegee het. Ek is so trots om sy ma te mag wees. Dankie dat U my met hom vertrou het. Mag hy altyd ‘n blessing vir my bly en mag hy al daardie profesieë wat al Read More
Dag 30 – 125 dae van dankbaarheid
deur Nicolene van der Mescht La di da! Vanoggend sing ek, my hart jubel en juig. Al slaap ek eintlik nog, ek sal my hart oortuig dat ek dankbaar is! My oë is nog toe, die seisoen wat verander kan ek in my liggaam voel. Elkeen in my huis se slaap patrone verander sommer saam met die seisoen! Ek dink Read More
Dag 29 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Gemeenskap van gelowiges … Samesyn van vriende … Gister was weer sulke tyd. Vanwee die gewraakte C-woord kan daar nie naweek retreats gedoen word nie. Maar niks verhoed ‘n klomp vroue om bymekaar te kom nie. Dis ‘n dag retreat! Die dinge word vinnig gereël en Saterdag oggend vroeg ry ons deur Stellenbosch toe. Ek en ‘n Read More
Dag 28 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Ah. Vandag is ek dankbaar vir my werk. Ek het hier in die middel van die hard lockdown besluit om my eie besigheid te laat registreer. Eerstens, is ek dankbaar vir my Pa wat jare gelede ’n beslotekorporasie vir my eenkant gehou het, sodat ek iets daarmee kon doen as ek sou wou. Mens kry mos nie Read More
Dag 27 – 125 dae van dankbaarheid
deur Marinda van Wyk Ek is ewig dankbaar vir julle vroue, sussies in Jesus, hartsvriendinne, geesgenote in Christus, omgee vriendinne, met wie ek my kan vereenselwig, mee kan identitifiseer, en wie met my kan identitifiseer. Gister was daar onverwags ‘n plekkie vir my by ‘n dag retreat, en dadelik het my suster my gekontak: kom saam. ‘n Vriendin het beaam, Read More
Dag 26 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dis vandag dag 191 sedert inperking begin het. Ek is so dankbaar dat al kan ons nie ons jaarlikse naweek retreat hou nie, kan ons wel vandag ’n dag retreat hê saam met ons sussies, bekend en onbekend! Vandag mis ek ’n hele paar dames hier, maar ek GLO dat volgende jaar dié tyd hou ons weer Read More
It takes a village to raise a child
deur Ben Gibbons Ek share hierdie vandag in Bennie (dis soos ek hom leer ken het) se eie woorde, want dis wat uit sy ♡ uit kom. Geen korreksies, niks, want dit gaan die hart van wat hy sê verander. Trots op die jongman wat sê wat hy wil wanneer nodig. ‘it takes a village to raise a child’ hierdie Read More
Junk yard garden
by Surene Esterhuizen Have you ever heard of junk yard gardens? Did you know there is a whole category for that on Pinterest? Have you ever seen one? I had the privilege of seeing one this past weekend when I visited Kobus and Marinda at their idyllic country home. It inspired me so much that I am going to make Read More
Dag 23 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Vandag is ek dankbaar vir my geloof. Ek sit nie elke Sondag voor in die kerk nie. Ek is nie iemand wat Jesus voor en agter nie, want ek het in ‘n gemeente grootgeword waar dáárdie mense die ergste mense was. Goeie voorbeeld: die oom wat voor Sondagskool voor in die kerk gestaan en vir ons gesing Read More
Dag 20 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Vandag is ek dankbaar dat ek ‘n heerlike naweek van rus agter die rug het en dat ek heerlik kon kuier saam met vriende wat op dieselfde golf lengte as ek is. Kobus wat ons vier vrouens vermaak met die heerlikste staaltjies van hulle reise van hoe hulle verdwaal tot hoe Vader ingryp! WOW oomblikke. Onbevange gelag Read More
Dag 19 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Op die 16de September sit en heeldag angstig en wag vir my doktersafspraak. Man, jy kon met my toor. Ek was bitter nervous. Ek scroll vir die 300ste keer deur Facebook en Instagram en woeps, lui my foon. “Carley”. Carley? Hoekom bel sy my? Ons het jare laas gesels en mekaar nog meer jare laas gesien. Carley Read More
Dag 18 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit So sit ek ’n paar dae gelede en werk by die eetkamertafel en ek hoor hoe ’n voëltjie te kere gaan buite. Hy klink vicious en ek kan hoor iemand is kwaad. Corné kom in die sitkamer in en sê dit lyk amper asof Mienkie, ons Yorkie, ’n voël gevang het. En ek gaan loer buite en Read More
Dag 17 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke Ek is dankbaar. Ek is ʼn mens met baie foute, oneindig baie foute. Ek hier sit ek vandag deur die Here se genade. My dankbaarheid is teenoor Hom wat in beheer is van alles. Ek is ʼn nietige stukkie stof op aarde in vergelyking met Sy grootheid. En tog het Hy my gespaar. Hy het die pyn Read More