Bloedsomer

indrukkompetisie NB-Uitgewers/Publishers Titel: BloedsomerSkrywer: Sidney GilroyUitgewer: Human & Rousseau (2024)ISBN: 9780798184212 Nog lank voordat Bloedsomer op die rak beland, trek sy voorblad onmiddellik my aandag – dis immers in my gunsteling kleur! Ek kon dus nie wag om die boekgesprek in Durbanville by te woon en my getekende kopie in my hand vas te hou nie! Wie is my gunsteling Read More

Siembamba

NB-Uitgewers/Publishers Titel: SiembambaSkrywer: Madelein RustISBN: 9780798183765Uitgewer: Human & RousseauPrys: R330 Siembamba, mamma se kindjieSiembamba, mamma se kindjieDraai sy nek om, gooi hom in die slootTrap op sy kop, dan is hy dood Dis eintlik ongelooflik, hoe mens sommer die wysie en lirieke in jou kop hoor, wanneer jy die woordjie Siembamba lees. Eers wou ek nie die boek lees nie, Read More

Stefaans Coetzee – Onbeskryflike genade

Titel: Onbeskryflike genadeSkrywer: Stefaans CoetzeeISBN: 978-0796-32328-6Uitgewer: Lux Verbi, druknaam van NB-Uitgewers/Publishers Boek gelees op Libby, maar dis verkrygbaar by alle boekwinkels. Hulle kan ook vir jou bestel of bestel by Graffiti Boeke. Dis nie ‘n resensie of jou gewone lesersindruk nie, maar dis wat ek wou sê nadat ek die boek gelees het. Ek het eers te vining begin lees. Read More

In die naam van liefde

deur Frenette van Wyk, Romanza, LAPA Uitgewers, Feb 2022. Ek is nie ‘n groot aanhanger van fantasie-verhale nie, maar ek het nou al ‘n hele paar gelees in die laaste paar maand en ek sal dit beslis aan beveel. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters, Danica en Read More

Die pad na ware wysheid

Die pad na ware wysheid – 366 Dagstukkies deur Lizette Murray ISBN 978-0-7963-2309-5 ~ Lux Verbi ~ R290-00 Ek is dol oor kompetisies en wanneer daar een op sosiale media opduik, dan neem ek deel en raai wat? Die keer was ek die gelukkige wenner van Lizette Murray se dagstukkie boek om mens op die ware pad na wysheid te Read More

Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard

Sommer vroeg in hoofstuk 1 vind ek aanklank met die hoofkarakter, Grietjie en haar “swaar handsak vol net-ingevals”.  (Jy weet, daardie vir net-ingeval jy dit nodig het goed?) Grietjie Cupido is ‘n weduwee en enkelma van Lienkie en Heinie. Lienkie is die oudste en sy het ‘n goeie werk. Sy is Grietjie se hardekwas-kind met die klein hartjie. Heinie is Read More

Katvis deur Annelie Botes

Penguin Random House SA R300.00 Publikasiedatum: Mei 2023 Te koop by: Takealot / Loot / Exclusive Books / Wordsworth Books / Graffiti Books Die spreekwoord “haastige hond verbrand sy mond” was nog nooit waarder vir Marja as juis op hierdie tydstip van haar lewe nie. Ná haar 12 jaar van hel saam met haar narsistiese patologiese leuenaar man, Gerhardus, skei Read More

Salemstraat deur Erla Diedericks

Hóé goed ken jy jou bure?  Kén jy hulle regtig? Dis soos enige straat in enige voorstad van Kaapstad … getroude paartjies met of sonder kinders, dalk ’n huisvroutjie of twee, een wat ’n salon van die huis af bedryf en dan natuurlik om alles net ’n bietjie spice te gee: die seksbom … die een wat deur byna elke Read More

Resensie: Barmhartigheid aan duisende

Titel: Barmhartigheid aan duisendeSkrywer: Beatrix KotzéUitgewer: NalediISBN: 978-1-928530-04-6 Casey se gedagtes is by die veelbesproke karakter, Casanova, wat baie vrouens liefgehad het, maar hulle net gebruik het. Sy besef: sy is soos hy – al is sy ‘n vrou! Barmhartigheid aan duisende is die debuut-roman van Beatrix Kotzé wat oor vier geslagte strek tot 2020. Casey Olivier is ‘n boorling van Velddrif in die Read More

Boekverslag: Die Bewonderaar

Titel: Die Bewonderaar Skrywer: Erla-Mari Diedericks Uitgewer:  Wenkbrou, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers ISBN: 978-1-7763-5508-2 I am not what happened to me, I am what I choose to become Dominique du Randt, in die sekswerkerskring beter bekend as Courtesan,  word in hegtenis geneem vir die wrede moord op haar ma, Tess. Dominique beland in die Molenberg-Psigiatriese Hospitaal, waar alle pasiënte Read More

Nooit is ‘n lang, lang tyd

Ek hou daarvan om weg te gaan vir naweke en ‘n paar lekker leesboeke saam te piekel. Soos gewoonlik het ek weer die afgelope langnaweek vir my ‘n paar boeke nader gehark en een besluit op een van my ou gunstelinge – Nooit is ‘n lang, lang tyd deur Anchien Troskie. Drie vriendinne – in hulle veertigs – gaan hou Read More

Silwerfontein staproete – ja of nee?

deur Vicky Pieters Ons het ‘n hiking trip gereël omdat ons Julie die Vis gaan stap. Die een klomp het Vrydagaand op die plaas in ‘n ou bus gaan slaap (base camp) en 3 van ons het Saterdagoggend baie opgewonde om 6h00 vertrek om by hulle aan te sluit. Foto’s is geneem van ons 13 wat gaan hike. Ons het Read More

The Penthouse, Paternoster

8 Ambyl Street, Mosselbank, Paternoster From the moment we walked into The Penthouse we enjoyed sheer luxury. I still can’t decide what the best part of The Penthouse was, but for now I will go with the glorious views we enjoyed. The Penthouse is perfectly located right on the beach offering its visitors the perfect setting to enjoy the breathtaking Read More

Boeke klets saam met Sidney Gilroy

Ek was bevoorreg om ‘n boeke klets by te woon saam met skrywer Sidney Gilroy. Daar is so baie gesels in daardie 90 minute dat ek werklik nie oor alles kan skryf nie. Maar dit wat die meeste vir my uitgestaan het, was toe Sidney meer verduidelik het oor sy karakter ontwikkeling. Karakters René onthou hoe iemand by ‘n vorige Read More

Review – Shirley Valentine

The one-woman show starring Natasha Sutherland as Shirley Valentine has left me speechless last night.  I have always loved Natasha as an actress, but being Shirley – she is absolutely phenomenal. Yes, she did not play the role of Shirley, Natasha is Shirley. Shirley Valentine is a middle-aged bored housewife from Liverpool feeling trapped in her life. She’s talking to Read More

Omdat jy-reeks

Hierdie is sommer ’n informele review oor die Omdat jy-reeks. Het jy jouself al ooit so ingeleef in ’n storie dat jy al gewens het dat jy ’n karakter in ’n boek was? Ek wens ek was een van die girls in die Omdat jy-reeks wat ’n Greyton-huis en ’n Skim gehad het.  Miskien is dit nog nie te laat Read More